Die Amber-huisie is ’n bed-en-ontbytplek. Daar’s ’n hoofslaapkamer met ’n koningsgrootte of twee enkelbeddens asook ’n kaggel en ’n en suite-badkamer.
Huisie vir 2 mense R225 p.p. wat deel, ontbyt ingesluit Enkeltarief R85 ekstra Minimumverblyf van 2 nagte oor naweke
Tuis : : Sky-huisie : : Lime-huisie : : Plum-huisie : : Amber-huisie : : Cornberg Café : : Bespreek
Kopiereg © Cornberg Cottages : : Ontwerp deur 321Design.co.za