| |
| |
Die Lime-huisie het ’n slaap-sitkamer
met ’n koningsgrootte of twee enkelbeddens, ’n kaggel,
kombuis en badkamer met ’n bad.
Daar’s ’n gasstoof, braaiplek, mikrogolfoond, yskas,
broodrooster, ketel, eetgerei en breekware, en linne en handdoeke
word verskaf.
|
|
|
|
Huisie vir 2 mense
R400 per nag
Minimumverblyf van 2 nagte oor naweke
|
|