| |
| |
Neem die N7 noord uit Kaapstad en draai
13 km ná Moorreesburg links by die Koringberg-bordjie. Ry
6 km. Die Cornberg Cottages is by die eerste ingang regs nadat jy
die dorpie binnegery het.
|
|
|
|
Hoofstraat, Koringberg 7312
Vir verdere navrae of om te bespreek:
E-pos
info@cornberg.co.za
Tel
022 423 8386
Faks
086 657 8251
Selfoon
072 256 8151
|
|