| |
| |
Die Plum-huisie is selfsorgverblyf met
twee suites – die Plum- en Lemon-suite.
Die Plum-suite het ’n koningingrootte bed, ’n lieflike
Victoriaanse bad in die slaapkamer, en ’n en suite-toilet.
Die Lemon-suite het ’n koningsgrootte of twee enkelbeddens
en ’n aangrensende badkamer met ’n sitbad. Die leef-eetgedeelte
asook die kombuis word gedeel.
|
|
|
|
Huisie vir 4 mense
OF 2 mense in elke suite
R350 per suite per nag
Minimumverblyf van 2 nagte oor naweke
|
|