click for englishclick for afrikaans
 
 

Die Sky-huisie is ’n plaashuis met twee slaapkamers – die hoofslaapkamer met ’n koningingrootte bed en die tweede kamer met twee enkelbeddens – plus ’n leef-eetkamer, kombuis en badkamer met ’n stort.
Daar’s ’n gasstoof, braaiplek, mikrogolfoond, yskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware, en linne en handdoeke word verskaf.



 


 

Huisie met slaapplek vir 4 mense
R600 per nag
Ekstra enkelbed beskikbaar teen R75
Minimumverblyf van 2 nagte oor naweke

 
korinberg pictures

Tuis : : Sky-huisie : : Lime-huisie : : Plum-huisie : : Amber-huisie : : Cornberg Café : : Bespreek

Kopiereg © Cornberg Cottages : : Ontwerp deur 321Design.co.za